
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES
GROOTfm 90.5
Categorias: Para toda la familia
Escuchar el último episodio:
Op Vrydagoggend, 6 Maart 2020 sit die blinkoog-Monnies reeds om 06:45 tjoepstil op die pawiljoene – gereed om teen 07:00 hulle #GROOTgees met ons te deel. Die oggend word afgeskop met die belangrikste gees, die Heilige Gees en elke Monnie sing uit volle bors saam: “Jesus, die sterke leeu van Juda” Die Monnies glo ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees en na ‘n Olimpiese Spele Monnie-kampioen-optog deur al die leerlinge en personeel wat gaan deelneem aan die 90.5 of uit “gameshow” wys elke graad, selfs die graad R’e vir ons hulle gees deur ‘n liedjie en ‘n kreet op te voer of selfs hulle gees vir gesonde oefening vir ons te wys deur hoola-hoops, fietsry en eenbeentjie-spring. Oppad terug kantoor toe, sing ons nog heerlik saam op die deuntjie van Snotkop en Ricus se Boerepompie: “Almal hou van ‘n blinkoog-Monnie!” Dankie Monnies! Ons ogies blink self nadat ons julle #GROOTgees beleef het.
Episodios anteriores
-
63 - SKOOL MET DIE GROOTSTE GEES - Laerskool Monumentpark Fri, 06 Mar 2020 - 0h
-
62 - Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP - spesiale aanbieding Fri, 18 Oct 2019 - 0h
-
61 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Waterkloof Fri, 18 Oct 2019 - 0h
-
60 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Anton van Wouw Thu, 10 Oct 2019 - 0h
-
59 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Lynnwood Fri, 20 Sep 2019 - 0h
-
58 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Mayville Fri, 30 Aug 2019 - 0h
-
57 - Gerhard Viljoen oor die Schoolride APP Fri, 16 Aug 2019 - 0h
-
56 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Boerefort Fri, 16 Aug 2019 - 0h
-
55 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Stephanus Roos Fri, 02 Aug 2019 - 0h
-
54 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Eldoraigne Fri, 19 Jul 2019 - 0h
-
53 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Tygerpoort Fri, 14 Jun 2019 - 0h
-
52 - Brendan Peyper & Gerhard Viljoen gesels oor die Schoolride APP Fri, 24 May 2019 - 0h
-
51 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Garsfontein Fri, 24 May 2019 - 0h
-
50 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Pierneef Fri, 17 May 2019 - 0h
-
49 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Pretoria-Noord Fri, 03 May 2019 - 0h
-
48 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Curro Hazeldean Fri, 12 Apr 2019 - 0h
-
47 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Danie Malan Fri, 05 Apr 2019 - 0h
-
46 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Hoërskool Centurion Thu, 14 Mar 2019 - 0h
-
45 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Monumentpark Fri, 01 Mar 2019 - 0h
-
44 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Tuinrand Fri, 22 Feb 2019 - 0h
-
43 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019 - Laerskool Constantiapark Fri, 08 Feb 2019 - 0h
-
42 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Tygerpoort Fri, 28 Sep 2018 - 0h
-
41 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Voortrekker Eeufees Fri, 21 Sep 2018 - 0h
-
40 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Totiusdal Fri, 14 Sep 2018 - 0h
-
39 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw Fri, 07 Sep 2018 - 0h
-
38 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Bakenkop Fri, 31 Aug 2018 - 0h
-
37 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Zwartkop Fri, 24 Aug 2018 - 0h
-
36 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES - Laerskool Kameeldrift Fri, 17 Aug 2018 - 0h
-
35 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Noordheuwel Fri, 03 Aug 2018 - 0h
-
34 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Magalieskruin Fri, 27 Jul 2018 - 0h
-
33 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hermanstad Fri, 15 Jun 2018 - 0h
-
32 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Pierneef Fri, 08 Jun 2018 - 0h
-
31 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein Fri, 25 May 2018 - 0h
-
30 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood Fri, 18 May 2018 - 0h
-
29 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan Fri, 11 May 2018 - 0h
-
28 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria Noord Fri, 04 May 2018 - 0h
-
27 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro Hazeldean Fri, 20 Apr 2018 - 0h
-
26 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Laerskool Monumentpark Fri, 13 Apr 2018 - 0h
-
25 - #GAANBos 2018 Tue, 13 Feb 2018 - 0h
-
24 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 - Hoërskool Centurion Thu, 03 Aug 2017 - 0h
-
23 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Hermanstad Fri, 23 Jun 2017 - 0h
-
22 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Saamspan Fri, 09 Jun 2017 - 0h
-
21 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Curro College Hazeldean Fri, 19 May 2017 - 0h
-
20 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Pretoria Noord Thu, 04 May 2017 - 0h
-
19 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Monumentpark Fri, 21 Apr 2017 - 0h
-
18 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Danie Malan Thu, 30 Mar 2017 - 0h
-
17 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Hoërskool Akasia Fri, 03 Mar 2017 - 0h
-
16 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 Laerskool Constantiapark Fri, 10 Feb 2017 - 0h
-
15 - #GAANbos - Ruben Delmage Thu, 09 Feb 2017 - 0h
-
14 - #SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Louis Leipoldt Thu, 29 Sep 2016 - 0h