RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
00:00
00:00

Episodios

15885-

"Catastrophe" wil die regering aanvat oor nuwe kriptoreëls

09 sep. 2026
15884-

Hyprop-inisiatief sny waterverbruik met 16%

09 sep. 2026
15883-

Direkteure kan opdok as pensioenbydraes nie oorbetaal word nie

09 sep. 2026
15882-

Olieprys beur deur $100

09 sep. 2026
15881-

ACSA wys 'n wins en wil oor die volgende paar jaar verskeie lughawens opknap

09 sep. 2026